Wednesday, December 13, 2017


Prayer Request/Gebedsversoeke

Send your prayer requests

Prayer requests will be published here anonymously. All readers are requested to remember these people and their prayer requests during personal devotions. Our intercessors will pray for everyone who asks for prayer. Remember to let us know about all prayers answered, because we want to thank the Lord for his mercy!

Stuur vir ons jou gebedsversoeke

Gebedsversoeke wat ontvang word sal hier anoniem geplaas word. Al ons lesers word gevra om gedurende hul stiltetyd in te tree vir die versoeke wat hier gepubliseer word. Ons voorbidders sal bid vir al die gebedsversoeke wat hier gelys word. Onthou om ons te laat weet van elke gebed wat beantwoord is. Ons wil vir die Here dankie sê vir sy genade.

Prayer Requests/Gebedsversoeke

Pastoral Copyright 2010 - Hosted and Created by DWS